Alfie Bass

Alfie Bass
Geboortenaam Abraham Basalinsky
Geboorte (1916-04-10)10 April 1916
Sterfte 15 Julie 1987 (op 71)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1943–1982
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alfie Bass (10 April 1916 – 15 Julie 1987) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Help! (1965), The Fearless Vampire Killers (1967), en Moonraker (1979).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy